Kom aan boord met die SANW: Bring die kinders na die Randse Skou om van die SANW se opwindendste toerusting te beskou, insluitend die Rooivalk, Oryx, Ratels, Casspir en die Olifant MK II-pantserwa... en dis maar die bopunt van die ysberg. Dis ’n 10,000m²-uitstalling wat jy nie moet misloop nie. Afsluitingsnaweek, Vrydag tot Sondag, 21-23 April 2017, Joburg Expo Centre, Nasrec.