Vir eksperimente wat jou hare regop sal laat staan, moenie die Nutty Scientists op die Science & Tech-verhoog by die Randse Skou 2017 misloop nie, waar die betowering van die wetenskap bekend gemaak sal word. Afsluitingsnaweek, Vrydag tot Sondag, 21-23 April 2017, Joburg Expo Centre, Nasrec.