Pretoria se Tristen O`Brien was SA se Sterkste Man in 2012 en 2013... kan hy dit hierdie jaar weer doen? Moenie die swaar-oplig-aksie by die SA se Sterkste Man 2017-toernooi, op die Showtime-verhoog en in Saal 5 van 22-23 April 2017 misloop nie. Randse Skou, Joburg Expo Centre, Nasrec.