Het jy dit wat vereis word om iemand soos Dale Steyn of Vernon Philander aan te vat? Daar’s net een manier om uit te vind (buiten vir gekies word vir die Proteas)... by die eiesoortige Standard Bank-krieketkolfsimuleerder in die Randse Skou se nuwe “Let’s Play”-sportsaal. Afsluitingsnaweek, Vrydag tot Sondag, 21-23 April 2017, by die Randse Skou, Joburg Expo Centre, Nasrec.