Met sneeugly op die sneeuglybaan, sneeumanbou, bevrore jogurt-ysies en baie fotogeleenthede in die sneeubal en kasteel, daar’s hope sneeu-pret wat geniet kan word by die Danone Frozen Yoghurt World, nuut en uitsluitlik by die Randse Skou hierdie April. Afsluitingsnaweek, Vrydag tot Sondag, 21-23 April 2017, by die Randse Skou, Joburg Expo Centre, Nasrec.