Die Bounce Vibe Tribe draai die vibes oop by die Randse Skou, met dolle, energieke, merkwaardige wiptoertjies op die Bounce-trampolienkonstruksie. Afsluitingsnaweek, Vrydag tot Sondag, 21-23 April 2017, by die Randse Skou, Joburg Expo Centre, Nasrec.