Dis nie net ’n bollemakiesie nie, dis ’n superbollemakiesie. Kom kyk na hoe FMX-waaghals Nick de Wit en span vryestyl veldfiets-malligheid-toertjies uitvoer in “Gravity Clash” by die Randse Skou 2017. Afsluitingsnaweek, Vrydag tot Sondag, 21-23 April 2017, by die Randse Skou, Joburg Expo Centre, Nasrec.