Die Randse Skou sorg vir uitstekende opwinding vir almal wat van die duik- en lusvliegtoertjies van ’n vlieënde vertoning hou: die Flying Lions Formasie Lugakrobatiese-span. Kom kyk na die barrel rolls, lus- en swiepvliegtoertjies van hierdie klassieke, enkelskroef- Harvard AT6-vliegtuie. Slegs Saterdag, 22, en Sondag, 23 April 2017, by die Randse Skou, Joburg Expo Centre, Nasrec.